No Limit 300 Quad 2x4.

July 14, 2014, 5:53pm

No Limit 300 Quad 2x4. Dus nie op die pad nie, dus deur die kids gebruik en alles in werkende toestand. Rede vir verkoop, ons soek iets kleiner vir kids. Hy start dadelik en loop soos n droom. Prys N$ 12,000 kontant. Kontak Francois 0811284907